Local newsNewsSchools
Kalies kelner by Spur
Die leerlingraad van Kalie de Haas het op 7 November die taak van kelners by Spur aangepak.
Laerskool Kalie de Haas se leerlingraad het op 7 November na Spur vertrek, waar talle ouers, kelners en ondersteuners uit die gemeenskap hulle warm verwelkom het.
Die leerders het vir die aand as kelners opgetree onder die wakende oog van die daaglikse werknemers.
Die aand was ’n sukses en talle ouers het’n aand van glimlag geniet soos hul kinders vir hulle kos aangedra het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







