Local newsNewsSchools

Laerskool Sundra vereer 2024-presteerders

Tydens die geleentheid het die skool van hul top leerders vereer vir hul prestasies en toewyding deur die jaar.

Laerskool Sundra het op 7 November hul jaarlikse grondslagfase-prysuitdeling gehou. Tydens die geleentheid het die skool van hul top leerders vereer vir hul prestasies en toewyding deur die jaar.

Die toekennings het soos volg daaruit gesien:

  • Grade R Cultural – Khonya Ramahuma.
  • Graad R kultuur – Lehan Benadie.
  • Algehele wenner Afrikaanse welsprekendheid – Johan Calitz.
  • Overall winner Public Speaking English – Lunga Kurambiwa.
  • Algehele wenner kultuur grondslagfase – Xoandré van Dyk.
  • Veelsydigste leerder grondslagfase / most verstile learner – Xoandré van Dyk en Mikateko Mnisi.
  • Victor Ludorum – Malokuhle Magagula.
  • Victrix Ludorum – Mikayla Mtshweni.
  • Top presteer – Graad Een – FJ Jacobs.
  • Top achiever Grade One E / 1EE – Takidzwa Tigere and Kyle Duma.
  • Top presteerder Graad Twee – Kiano de Vries.
  • Top achiever Grade Two – Willow Abrahams.
  • Top presteerder Graad Drie – Johan Calitz.
  • Top achiever Grade Three – Mikateko Mnisi.
  • Beste presteerder kuns prakties – Retang Maseko en Famke Engelbrecht.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button