Local newsNewsStreeknuus

Christus liggiefees op Bronkhorstspruit is ’n skouspel van kleur

Die liggiefees is elke aand oop vir die publiek tot en met 31 Desember vanaf 19:00 tot 21:30.

Die Eden Gemeente in Versterpark op Bronkhorstspruit nooi almal om na hul liggiefees vir Christus te kom kyk.

Neem die kinders, familie en vriende na Von Willichstraat 6 en gaan beleef dit self.

Die liggiefees is elke aand oop vir die publiek – tot en met 31 Desember vanaf 19:00 tot 21:30.

Daar word kos en koeldrank verkoop en as toegang word slegs ’n skenking gevra. Vir meer inligting, kontak 082 257 5851.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button