Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Hoërskool Delmas se matrieks ontvang sertifikate

Hoërskool Delmas het vanjaar die eerste plek in die Victor Khanye-kring behaal met ’n slaagsyfer van 96.4% en ’n totaal van 29 onderskeidings is ingepalm.

Die 2024-matriekulante van Hoërskool Delmas het op 14 Januarie vanaf 08:00 na hul Alma Mater gehaas om hul nasionale senior sertifikate te ontvang.

Hoërskool Delmas het vanjaar die eerste plek in die Victor Khanye-kring behaal met ’n slaagsyfer van 96.4% en ’n totaal van 29 onderskeidings is ingepalm.

Teen druktyd was die top presteerders nog nie bekend nie. Lees meer in die volgende uitgawe oor wie Dellies se top presteerders vir 2024 is.


Aaron Shongwe en Diliza Nkombane.

Nhlanhla Msiza, Aaron Shongwe en Joy Ramothibe wys met trots hul nasionale senior sertifikate in die saal van Hoërskool Delmas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button