Local newsNews
Organiseerders nooi mense na perdryskou buite Secunda
Enige iemand is welkom by geleentheid.

Peraldi Perdrysentrum bied op 25 Januarie ’n perdeskou aan en belangstellendes is welkom om dit by te woon.
Dié skou begin om 08:00 en sal tot 16:30 duur.
Toegang is gratis.
Toeskouers kan hul eie kampstoele en gazebo’s saambring en daar sal heeldag verversings te koop wees.
Vir meer inigting, skakel Yolande Smit by 082 335 8913.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.