Local newsNewsSchools
Graad Agt’s vier eerste dag by Hoërskool Standerton
Matrieks wys die nuwelinge wie is baas.
Hoewel leerders op 15 Januarie eers terug na die skool gekeer het, is Standerton Hoërskool (SHS) se Graad Agt groep van 2025 reeds die vorige dag aan die skoolgronde voorgestel.
Na ’n toer van die skoolgronde en ’n verduideliking van die skoolreëls, het leerders na die C-veld verskuif waar hul vir die res van die dag aan boeresport aktiwiteite deelgeneem het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!











