Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Loffies skop 2025 skooljaar af
Die klok het op 15 Januarie gelui en vir skole regoor die land het die nuwe skooljaar vir 2025 begin. ok by Laerskool Eloff het die splintenuwe Graad Een- en Graad R-leerders hul eerste skooldag met groot opgewondenheid aangepak.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!








