CrimeLocal newsNews

Vermeende sonpanele-bedrieërs verskyn weer in hof op Evander

Hof stel saak uit na 4 Maart.

Zane Calitz en Christo Boshoff, wat tereg staan op 14 aanklagtes van diefstal en bedorg, het op 11 Februarie weer in die streekhof op Evander verskyn.

Hulle het na bewering geld van mense ontvang om sonpanele op te sit, maar het nooit die werk gedoen of die geld teruggegee nie.

Hulle is op 18 Februarie verlede jaar in hegtenis geneem en is sedertdien in aanhouding.

Volgens die klagstaat is daar sake van Secunda, Bethal, Kriel, Kinross en selfs Brakpan teen hulle.

Hul saak is uitgestel na 4 Maart.




ALSO CHECK: Help Secunda’s Allan Howell live without pain

ALSO CHECK: Vandals destroy tombstones in Standerton

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button