Local newsNewsStreeknuus

VLU-lede op Bronkhorstspruit skep met koffie

Die woord ‘arfé’ beskryf om met koffie te verf. Dit is in Engels 'n kombinasie van ‘art’ en ‘café’.

Lede van die VLU Van Riebeeck-tak op Bronkhorstspruit het hul op 11 Februarie oor die wonder van koffie in die kunste geleer.

‘n Kafeïen kunsklas is op hierdie ‘naaldekoker dag’, of te wel dae wanneer die vroue net kreatief is met heelike samesyn en kuier daarby, by Luitha de Jager se huis aangebied.

Volgens die aanbieder, Elizabeth Kendall word die woord ‘arfé’ gebruik om verf met koffie te beskryf. Dit is in Engels ‘n kombinasie van ‘art’ en ‘café’.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button