Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Laerskool Sundra se leiers ingehuldig

Tristan Nortier en Amoré Pretorius is as die hoofleiers vir die eerste skoolkwartaal ingehuldig.

Vir twee van Laerskool Sundra se leerders het die jaar op ’n hoë noot afgeskop.

Tristan Nortier en Amoré Pretorius is as die hoofleiers vir die eerste skoolkwartaal aangewys en ingehuldig.

Die hoof, Vanessa van Rooyen, en personeel wens die twee leiers geluk en sterkte toe met die taak wat hulle opgelê is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button