Xander Mellet van die Secunda Gimnastiekklub, het onlangs aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiekkampioenskap in Benoni deelgeneem.
Hy het die hoogste punte in die springmat afdeling behaal asook vol punte in dié afdeling.
Mellet het ook die hoogste punte vir die dag behaal onder al die vlak 4 gimnaste wat aan dié kampioenskap deelgeneem het en is as die vlak 4 wenner vir die dag aangewys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



