Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Laerskool Sundra vier Valentynsdag
Leerders wat in hul verskeie ouderdomsgroepe met die kroon weggestap het, was Brayden Chikandamina, Antonette van Jaarsveldt, Sicelo Msiza, Gennero Rietveld, Nasisipho Vilakazi, Khonya Ramahumo, Kearabilwe Moropa, Morné Koekemoer en Hilmoné Boyder.
Met leerders ekstra mooi getooi was die dag van liefde op 14 Februarie by Laerskool Sundra gevier. In vrolike kleure van rooi, wit en pienk het die leerders om die gesogte Meneer en Mejuffrou Valentyn meegeding.
Leerders wat in hul verskeie ouderdomsgroepe met die kroon weggestap het, was Brayden Chikandamina, Antonette van Jaarsveldt, Sicelo Msiza, Gennero Rietveld, Nasisipho Vilakazi, Khonya Ramahumo, Kearabilwe Moropa, Morné Koekemoer en Hilmoné Boyder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!