Local newsNewsStreeknuus

Dié roos op Delmas reik na hoë hoogtes

’n Rooi roos uit die tuin van ’n Delmas inwoner wou net nie ophou groei nie. Met die stingel reeds 1.3m lank het die eienaar besluit om dit af te sny. Die lekker-ruik roos pryk nou in ’n blompot op die kombuistafel.

’n Rooi roos uit die tuin van ’n Delmas inwoner wou net nie ophou groei nie.

Met die stingel reeds 1.3m lank het die eienaar besluit om dit af te sny.

Die lekker-ruik roos pryk nou in ’n blompot op die kombuistafel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button