Local newsLocal sportNewsSchoolsStreeknuus
Wintersport skop op hoë noot af op Delmas
Skole wat aan die kleurvolle wintersport-afskop deelgeneem het, was laerskole Delmas, Secunda, Kragbron en CR Swart en Middelburg Primary.

Laerskool Delmas het op 15 Maart ’n rugby- en netbaldag, gemik op groei, deelname en goeie gees, op hul sportvelde aangebied.
Skole wat aan die kleurvolle winterspor- afskop deelgeneem het, was laerskole Delmas, Secunda, Kragbron en CR Swart en Middelburg Primary School.
Die hoof, Johan Pieterse, het Streeknuus meegedeel dat Dellies lanklaas so ’n groot en suksesvolle sportdag gehou het.
“Ons sien ook uit na die volgende groot sportgeleenthied op ons kalender wanneer die jaarlikse rugbyweek op 28 Maart by Laerskool Delmas afskop.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.