Local newsNews
Natasha Joubert kuier op Secunda
Vir meer inligting, of om jou kaartjie te bespreek, skakel Van Zyl voor 4 April by 083 226 2241.
Die Koinonia Christelike Kerk bied op 12 April ’n vroue-oggend by Laerskool Goedehoop aan.
Natasha Joubert en Marilé van Zyl is die sprekers vir die dag en kaartjies kos R200 per persoon en sluit ’n ligte ete in.
Die geleentheid begin om 10:30 vir 11:00.
Vir meer inligting, of om jou kaartjie te bespreek, skakel Van Zyl voor 4 April by 083 226 2241.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!