Local newsNews
Laerskool Hoëveld op Evander samel 71 eenhede bloed in
Ondersteun bloeddiens en skenk bloed.
Die Suid-Afrikaanse Bloeddiens (SANBS) se plaaslike tak het op 17 Maart ’n skenkersdag by Laerskool Hoëveld op Evander gehou.
Die skool se doelwit was om 50 eenhede bloed in te samel en hulle het 71 eenhede ingesamel.
Ondersteun die bloeddiens, besoek hulle in Horwoodstraat op Secunda of naby SPAR op Bethal of skakel hulle by 017 631 1652 of 017 647 5598.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



