Local newsNews

VLU se Kinross-tak leer van handborduurwerk

Belangstellendes is welkom om volgende vergadering op 10 April by te woon.

Lede van die VLU Kinross-tak het op 13 Maart by die Evander Klub vergader waar Mariana Bowker die lede meer geleer het van handborduurwerk.

Sy het spesifiek vir hulle gewys hoe om skaduwerk te doen. Dit is deel van die VLU se jaarlikse kompetisies wat die lede later vanjaar gaan inskryf.

Die VLU Kinross-tak se volgende vergadering is op 10 April om 09:00 vir 09:30 by die Evander Klub en belangstellendes is welkom om dié vergadering by te woon.

Vir meer inligting, skakel Thea Potgieter by 082 823 2728.



LEES OOK: Bronkhorstspruit’s water crisis: The system is on the brink

LEES OOK: DA questions use of public funds by GMM

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button