Local newsNews

Nóg ’n interessante eksperiment uit die aktetas van Standerton se professor Grapjas

Professor Grapjas geniet dit om sy eksperimente te deel en bring gereeld tyd deur by REPLiKIDS, wat elke Sondag in die REPLiKA saal plaasvind.

Professor Grapjas het die eerste trein uit Grapstad gevat om nog ’n wonderlike eksperiment by REPLiKA uit te voer.

Vandag verduidelik Grapjas hoe dissipels van Jesus gemaak is, om anders te wees en hoe die liefde van God hulle help om in die wêreld in te pas.

Vir hierdie interessante eksperiment kort jy:
• ‘n Glas houer
• Water
• Kookolie
• Skottelgoed seep
• Voedselkleursel (opsioneel)

Professor Grapjas geniet dit om sy eksperimente te deel en bring gereeld tyd deur by REPLiKIDS, wat elke Sondag in die REPLiKA saal plaasvind.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button