Local newsNews

Nog ’n eksperiment spring uit die aktetas van professor Grapjas

Die asyn en koeksoda vorm koolstofdioksiedborrels rondom die springmielies wat dit laat opstyg.

Professor Grapjas is terug met nog ’n interessante eksperiment. Hierdie week praat hy oor die belangrikheid van die kerk.

Benodighede:
• Glas houer
• 1/2 koppie asyn
• 3 eetlepels koeksoda
• Springmielie pitte
• Water

Grapjas verduidelik dat die asyn en koeksoda koolstofdioksiedborrels rondom die springmielies vorm en dit laat opstyg.

Wanneer die pitte die bokant bereik sal die borrels bars en die pitte sal na onder val.

“Die beweging kan ons vergelyk aan geloof. Wanneer jy in ’n kerk aktief bly, kry jy ondersteuning vanaf die gemeente en dit is belangrik om jou geloof lewendig te hou,” het Grapjas verduidelik.

REPLiKIDS vind plaas elke Sondag in die REPLiKA saal.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button