Local newsNews

Kerk nooi mense na spesiale aand op Secunda

Enige iemand is welkom en toegang is gratis.

Die Gereformeerde Kerk Secunda bied op 9 Mei ’n praatjie deur prof Henk Stoker aan. Hy gaan praat oor hoe om die wolf tussen God se skape te herken.

Dié geleentheid begin om 17:30 en sal duur tot 19:30. Dit is gratis en enige iemand is welkom om dit by te woon.

Die Gereformeerde Kerk is geleë op die hoek van Middelbult- en Bosjespruitstrate.

Daar sal sop en broodjies na die praatjie wees.

Vir meer inligting, skakel Johan Kruger by 084 442 7823 of Marijke Scorer by 084 891 9382.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button