Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Dellies kondig hul top 10 aan

Laerskool Delmas het hul top-tien presteerders vir die eerste kwartaal aangekondig.

Met die tweede skool kwartaal van die 2025 skooljaar goed op dreef, het Laerskool Delmas hul top 10 presteerders vir die eerste kwartaal aangekondig.

Graad Vier se top presteerders is Lia Kleynhans, Samkelo Mabanga, Kudiwa Mduba, Kupiwanashe Mduba, Mari-Lee Naudé, Leah Pieterse, Maarten Schalekamp, Su-Anri Steyn, HJ van Wyk en Jané van Zyl.

Graad Vyf se presteerders is Ashanté Barnard, Stefanie Coetzee, Francois Labuschagne, Lesego Makopo, Sheila Mduba, Banele Mnguni, Wandi Ngoma, Mbali Nyathi, Mia Scheepers en Lea Verster.

Graad Ses se slimkoppe is Ulrich Eloff, Ianthé Els, Lohan Joubert, Grace Kleynhans, Mia Krouwkamp, Liané Kruger, Petrus Labuschagne, Jan Louis Nel, Ewald Palm en Kaylee van der Merwe.

Graad Sewe se uitblinkers is Skye Barnard, Carlia Coetzer, Neriah du Plessis, Shanike Kearney, Klara Keevy, Leanè Pretorius, Tiana Redelinghuys, Ané Rossouw, Veroné Steenkamp en Aneshka van der Walt.

(Die name van die top presteerders is in alfabetiese volgorde en nie volgens punte nie.)


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button