Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Dupieland is trots op hul rugbyspelers
Boikano Mbewe het vir die o.12-span proewe gespeel en Bongani Mefane vir die o13-span.
Laerskool Du Preez van Wyk op Bronkhorstspruit het met vreugde gedeel dat twee van hul rugbyspelers op 13 Mei aan die eindstryd van die Blou Bul Streeksproewe deelgeneem het.
Boikano Mbewe het vir die o.12-span proewe gespeel en Bongani Mefane vir die o13-span.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!