Local newsLocal sportNewsSchoolsStreeknuus

Duppies is ligawenners

Die Dupies eerstes het Witpoort met 14-10 geklop, die o12A-span het 7-5 gewen, die o11A-span 19-9 en die o10A-span 9-7.

Al die Laerskool Du Preez van Wyk netbal spanne is verlede week as liga wenners gekroon. Die eindstryde is op 22 Mei teen Laerskool Witpoort beslis.

Die Dupies eerstes het Witpoort met 14-10 geklop, die o12A-span het 7-5 gewen, die o11A-span 19-9 en die o10A-span 9-7.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button