Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Dellies hou snoesige pajamadag
Laerskool Delmas leerders het op 23 Mei in hul pajamas skool toe gegaan.
Met winter wat hard aan die voordeur klop het Laerskool Delmas leerders op 23 Mei die voorreg gehad om in hul pajamas skool toe te gaan.
Natuurlik het die onderwysers ook hierby ingeval vir ’n dag gevul met ’n snoesige gees en warm liefde.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





