Local newsNews
Delmas en omgewing kuier saam by die Hervormers se Voetspoorfees
Inwoners van Delmas en omgewing en selfs sover as Bronkhorstspruit het kom deel in die gesellige saamkuier by die Delmas Hervormde Kerk Voetspoorfees wat verlede naweek plaasgevind het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!








