Local newsLocal sportNewsStreeknuus

Bronkhorstspruit Rugbyklub se eerstes klop Oryx

Die wedstryd was deel van die Blou Bulle Rugby Unie se Presidentsliga.

Bronkhorstspruit Rugbyklub se eerste span het op 7 Junie in ’n tuiswedstryd vir die Oryx-span met 33-10 geklop.

Die wedstryd was deel van die Blou Bulle Rugby Unie se Presidentsliga.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button