Local newsLocal sportNews

SHS se hokkiedogters presteer in mediumskole liga

Die eerste span het ’n vierde plek in die liga behaal.

SHS se hokkie bokkies het op 7 Junie aan die Mediumskole-hokkieliga se uitspele deelgeneem.

Die meisies het vroegoggend in die bus geklim en vol vreugde na Witrivier vertrek. Die eerste span het ’n vierde plek in die liga behaal.

Die o16-span het ’n derde plek in die liga behaal en kwalifiseer om aan die Mpumalanga Grootskole se uitspele deel te neem.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button