Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Laerskool Du Preez van Wyk maak magies vol

As deel van hul vul-’n-magie-projek is nie-bederfbare produkte ingesamel vir skool se spens.

By Laerskool Du Preez van Wyk glo hulle daaraan om ’n verskil te maak – nie net in die klaskamer nie, maar ook in die lewens van gesinne in die gemeenskap.

As deel van hul vul-’n-magie-projek is nie-bederfbare produkte ingesamel vir skool se spens. Dié voorraad sal gebruik word om minderbevoorregte gesinne in die skoolgemeenskap te ondersteun.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button