Local newsLocal sportNewsStreeknuus
Dellies-leerder gekies om Jaguars te lei
Petrus Labuschagne is ook gekies om aan die SA aksiekrieket-proewe deel te neem.
Petrus Labuschagne, ’n leerder van Laerskool Delmas, het van 27 Junie tot 1 Julie aan die interprovinsiale aksiekrieket-toernooi deelgeneem.
Petrus is nie net as kaptein van die Jaguars-span gekies nie, maar is ook na afloop van die toernooi tot die Suid-Afrikaanse binnenshuise krieketproewe-groep gekeur.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



