Local newsLocal sportNewsStreeknuus
Hokkiespelers ding mee op Delmas
Laerskoolspanne spook sake oor agt rondes uit.
Laerskool Delmas se hokkie-bokkies het op 19 Julie teen verskeie ander skole aan RMS hokkiewedstryde deelgeneem.
Die wedstryde het om 09:00 op Hoërskool Delmas se A-, B-, en C-velde afgeskop en die skole se o11-, o12- en o13-spanne het sake oor agt rondes uitgespook.
Deelnemende skole was Laerskool Delmas, Laerskool Die Arend, Laerskool Northmead en Laer Volkskool.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!









