Local newsLocal sportNewsStreeknuus

Delmas Rolbalklub maak geskiedenis

“Baie geluk aan elkeen van ons lede wat gekwalifiseer het.”

Vir die eerste keer in 53 jaar het die rolbalklub op Delmas rede om behoorlik trots te wees. Vier van hul lede het as vlak-een afrigters gekwalifiseer en só geskiedenis vir die klub gemaak.

Karin van Rensburg, Chris van Rensburg, Ellie Nieuwoudt en Mybert Visser het almal geslaag en nuwe hoogtes vir die klub bereik.

“Baie geluk aan elkeen van ons lede wat gekwalifiseer het,” het die klub se president, Hanri Ehlers, gesê.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button