Local newsLocal sportNews

Laerskool Witpoort se krieketspanne blink uit

Ten spyte van Broederstroom se tuisveld voordeel, het Witpoort se o11-span met ses paaltjies gewen.

Witties se o9- en o11-krieketspanne het op 4 Augustus teen die spanne van Broederstroom te staan gekom. Ten spyte van Broederstroom se tuisveld voordeel, het Witpoort se o11-span met ses paaltjies gewen.

Die skool spog ook met Heyneke Grabie se uitstekende balwerk met sewe paaltjies in net vyf lopies wat hom dan ook die speler van die wedstryd-kroon besorg het.

Witties se o9-span het baie goed gevaar en met agt paatjies as die oorwinnaars weggestap. Janu Potgieter is as die speler van dié wedstryd aangewys.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button