Dezzie Fourie en Eugene Smith kyk na die karp wat Smith gevang het tydens ’n hengelkompetisie op 23 Augustus by Unicordam. Foto: Jana Oosthuizen.
Louis Kriek was die wenner van die hengelkompetisie wat op 23 Augustus by Unicordam plaasgevind het. Kriek het die grootste karp uitgetrek en ’n bees gewen, terwyl Eugene Smith, wat tweede geëindig het, ’n skaap gewen het, en Hennie Kotze, wat derde geëindig het, ’n kontantprys van R1 500 ontvang het.
Eugene Smith met die karp wat hy op 23 Augustus tydens ’n hengelkompetisie by Unicordam gevant het. Foto: Jana Oosthuizen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.