Local news

Huis in Secunda brand

Naudé is nie seker hoe die brand onstaan het nie, maar het gesê die wendyhuis het gebrand asook die dak en vensters van die huis en die woonstel waarin hy woon.

’n Brand het ontstaan by ’n huis in Piketbergstraat waar Henrico Naudé, oor wie die Ridge Times in Julie berig het, ’n woonstel huur.

Naudé se seuntjie, Eduan Naudé is te vroeg gebore en is steeds in die Kloof Hospitaal, in ’n stabiele toestand.

Naudé is nie seker hoe die brand onstaan het nie, maar het gesê die wendyhuis het gebrand asook die dak en vensters van die huis en die woonstel waarin hy woon.

Die nooddienste en brandweer is op die toneel om bystand te verleen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button