Local newsStreeknuus

Vier dood in taxi ongeluk op N12-hoofweg

’n Band het glo gebars waarna die bestuurder beheer verloor het en die taxi gerol het.

’n Minibus taxi met 18 passasiers het op die N12 digby Delmas omgeslaan en die bestuurder sowel as drie passasiers is op die toneel dood verklaar.

Die minibus taxi was onlangs op die N12 in ’n westelike rigting op pad.

Volgens inligting het die taxi 18 passasiers vervoer en het ook ’n sleepwa gesleep met nog ’n sleepwa bo op dié gelaai.

’n Band het glo gebars waarna die bestuurder beheer verloor het en die taxi gerol het.

Die bestuurder en drie passasiers het in die ongeluk omgekom.

Alle nooddienste was op die toneel teenwoordig.


ALSO READ: NSPCA again intervenes in Vrede Dairy Project

ALSO READ: Criminals in Standerton take advantage of load-shedding


Die toneel van die ongeluk op die N12-hoofweg.


Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button