Local newsSchoolsStreeknuus
Dellie-atlete spook dit uit by provinsiale kampioenskap
Emke Pretorius het twee silwer medaljes verower en daarmee vir deelname aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap (ASA) gekwalifiseer.
Drie atlete van Hoërskool Delmas het vir deelname aan die Mpumalanga atletiekkampioenskap deurgedring.
Die byeenkoms het op 11 Maart op Secunda plaasgevind.
Anja Potgieter en Danielle Pretorius het elk ’n elk ’n vyfde plek op die dag behaal.
Emke Pretorius het twee silwer medaljes verower en daarmee vir deelname aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap (ASA) gekwalifiseer.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!