Local newsLocal sport
Militêre veterane bied hengeldag by Grootdraaidam aan
Richard Hills het die grootste modderbek met ’n gewig van 1.165kg inkatrol.
Altesaam 31 inskrywings is ontvang vir die Standerskop militêre veterane se onlangse hengeldag by Grootdraaidam.
Jaco van der Merwe het die grootste barber met ’n gewig van 9.156kg vasgekap.
Richard Hills het die grootste modderbek met ’n gewig van 1.165kg inkatrol.
Graham Douglas het die grootste karp met ’n gewig van 2.710kg gevang.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



