CrimeLocal news
Vermeende kabeldiewe op Standerton vlug
Volgens KVD het ’n inwoner buite toe gegaan nadat sy honde begin blaf het.

Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) het die afgelope week ’n gebied in Meyerville patrolleer op soek na ’n voertuig met ’n leer op.
’n Kabel is van onder tot bo geknip en ’n gedeelte van Meyerville se elektrisiteitstoevoer is beïnvloed.
Volgens KVD het ’n inwoner buite toe gegaan nadat sy honde begin blaf het.
Hy het verdagtes sien weghardloop en KVD in kennis gestel.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



