Local newsLocal sport

Gerrit Coetzee van Standerton gaan Mpumalanga verteenwoordig

Coetzee het in Februarie aan die Mpumalanga Geslote Kampioenskap by Witbank Gholfklub deelgeneem.

Gerrit Coetzee is vir die Mpumalanga senior gholfspan gekies.

Coetzee het in Februarie aan die Mpumalanga Geslote Kampioenskap by Witbank Gholfklub deelgeneem.

Die gholfspan bestaan uit agt spelers wat Mpumalanga gaan verteenwoordig by die Interprovinsiale Toernooi by die Elements Gholfbaan naby Bela-Bela.

Die toernooi sal vanaf 17 tot 21 April plaasvind.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button