Edelvalkers hou hul oog op nasionale kompetisie
C Bailey het die individuele ope met 680.11 gewen, gevolg deur PSJ Botha met 650.12 en IJ Booysen met 630.10.
Die Edelvalk-tak van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging het op 18 Maart ’n intertakkompetisie en Presidentskietdag by die Evert Genis-skietbaan aangebied.
Edelvalk se Blesbokke het eerste met 2 400.39 geëindig, gevolg deur die Swartwildebeeste met 2 280.37 en Ribbokke met 2 170.23.
Die Blouduikers het 1 870.16 behaal en Edelvalk se Oos Gemeente 1 430.09.
H Ellis het by die individuele vroueprestasies by die Presidentskiet die eerste plek behaal met 540.09, gevolg deur CM du Plessis met 510.03, MS Podges met 430.04 en CR Lues met 420.07.
: Silver and gold for Cullinan taekwon-do
C Bailey was eerste by platinumskiet met 680.11, gevolg deur PSJ Botha met 650.12, IJ Booysen met 630.10 en X Bailey met 630.09.
EJD Genis was onnorwonne in die seniorafdeling met 370.02.
I van Wyk het die voortou in die individuele B-klas geneem en 460.02 aangeteken, gevolg deur SJ Niemann met 390.04, JC Smith met 380.02, WJ van Wyk met 360.01, AJ du Plessis met 290.02 en JJH Bester met 260.08.
X Bailey het in die junior afdeling geseëvier met 630.09, terwyl CE Visagie 590.05 behaal het.
: Cullinan once again a tourist attraction
IJ Booysen was in dié afdeling derde met 560.05. gevolg deur EA Botha met 500.03, V Ambrose met 340.04, M Brits met 310.04 en CCJ Bester met 140.02.
J Erasmus het in die individuele C-klas met 450.01 geëindig, gevolg deur MD Ellis met 420.08, AWJH Vosloo met 300.02 en WK Dalgleish met 220.02.
C Bailey het die individuele ope met 680.11 gewen, gevolg deur PSJ Botha met 650.12 en IJ Booysen met 630.10.
X Bailey het 630.09 aangeteken, gevolg deur JA Podges met 600.11 en DJ Grabe met 600.08. CCJ Bester het 590.11 behaal, CE Visagie 590.05, J Dalhouzie 560.04 en JJ Booysen 560.05.



