Local news
Uitnodiging na AJV van Standerton Landbouskou
“Bring entoesiasme en kreatiwiteit saam om hierdie spesiale tradisie, wat gebou is vir ons dorp, weer een te maak waarna ons jaarliks kan uitsien,” het die komitee gesê.
Die bestaande Landbou Skoukomitee beplan om vanjaar weer ’n skou aan te bied.
Hulle het die gemeenskap genooi om op 3 Mei om 18:00 insette in Beyers Naudéstraat 62B te kom lewer.
Die algemene jaarvergadering sal dan plaasvind.
“Bring entoesiasme en kreatiwiteit saam om hierdie spesiale tradisie, wat gebou is vir ons dorp, weer een te maak waarna ons jaarliks kan uitsien,” het die komitee gesê.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!