Local newsSchoolsStreeknuus

Kranige Valkie-rugbyspelers wys hul slag op Delmas

Skole wat deelgeneem het was die laerskole van Delmas, Selectionpark, Jan van Riebeeck, Hannes Visagie, Pam Brink en Christiaan Beyers.

Spanne van oral oor het die rugbyvelde van Laerskool Delmas in ’n fees van kleur en pret omskep.

Valkie rugby vir ouderdomme o6 tot o9 het op 6 Mei op die velde van Laerskool Delmas plaasgevind.

Skole wat deelgeneem het was die Laerskole van Delmas, Selectionpark, Jan van Riebeeck, Hannes Visagie, Pam Brink en Christiaan Beyers.

Die spannetjies het aan ‘tag-rugby’ deelgeneem en die spel was vinnig en groot pret vir die belowende jong Valke rugbyseuns.

Afrigters, ouers, grootouers, boeties en sussies het die spanne aangemoedig en talent was volop.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button