Local newsLocal sportStreeknuus
Bronkies se ringbalvroue is derde by distrikte
Rinbalkampioenskap is op Middelburg gehou.
Bronkhorstspruit se vroue-ringbalspan het die afgelope naweek derde geëindig in die nasionale Ringbal Klubkampioenskap wat op Middelburg gehou is.
Dié kampioenskap is deur distrikwenners soos Gauteng-Wes en Sedibeng bygewoon.
Bronkhorstspruit het Mpumalanga as noordelike distrik-wenners verteenwoordig.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



