Local newsSchoolsStreeknuus

Dellies se eerste rugbyspan kraai koning op tuisveld

Dellies se eerste span het met ’n weghol oorwinning van 36 punte teenoor die 14 van Overvaal geseëvier.

Hoërskool Delmas se rugbyspanne het op 10 Junie teen Hoërskool Overvaal van Vereeniging op Dellies se tuisveld te staan gekom.

Dellies se eerstespan het met ’n weghol-oorwinning van 36-14 in die laaste rondte ligawedstryde geseëvier.

Volgens die eerstespan se afrigter, Jacques de Beer, is dié span tans onoorwonne in die liga.

Dellies se o14-span het met 36–0 verloor, die o15-span het met 21–20 verloor, die o16-span het met 17–3 verloor en die tweedespan het met 12–5 verloor.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button