Local news

Inwoners van ouetehuis op Standerton luister na langspeelplate

Hulle kon na langspeelplate uit toeka se dae in die sitkamer luister.

Inwoners van Kosmos Aftree-oord is op 21 Junie met immergroen musiek vermaak.

Hulle kon na langspeelplate uit toeka se dae in die sitkamer luister.

Danie Roberts het die musiek behartig en die stel plate deurgegaan.

“Wat is musiek dan nou sonder iets van Gé Korsten?” het hy gevra.

Iemand uit die gehoor het iets van Elvis aangevra.

Die gemeenskap was welkom om aan die nostalgie deel te neem.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button