Local news

Secunda se Lollie laat groot leemte in stoei-kringe

Lollie van den Berg se roudiens vind op 30 Junie plaas.

Lollie van den Berg (73), wat vir jare by die Sasol Stoeiklub betrokke was, is op 24 Junie aan ’n hartaanval dood.

Haar gedenkdiens vind op 30 Junie om 11:00 by die Hervormde Kerk op Secunda plaas.

Sy laat haar man, Manie, asook kinders en kleinkinders agter.

Kyk uit vir die berig oor haar in volgende week se Ridge Times.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button