Local news

Secunda VLU-vroue leer van kunsvlyt

Belangstellendes is welkom om volgende vergadering op 19 Julie by te woon.

Vroue van die plaaslike VLU-tak het by 21 Junie se byeenkoms geleer hoe om geskenkboksies te versier.

Letitia Pelzer, wat vyf paar jaar terug op die KykNet televisie-reeks, Kunsvlyt te sien was, het die vroue touwys gemaak.

Die Secunda VLU-tak se volgende byeenkoms is op 19 Julie en belangstellendes is welkom om dié vergadering by te woon.

Vir meer inligting, skakel Rosa Black by 082 586 9638.


LEES OOK: Secunda se Lollie laat groot leemte in stoei-kringe 

LEES OOK: Community cleans up cemeteries in Ward 100, Cullinan




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button