
Die 31-jarige man wat tereg staan op aanklagtes van verkragting en poging tot moord op sy vrou, het op 24 Julie weer in die Bethal Landdroshof verskyn.
Dié man het sy vrou glo herhaaldelik verkrag, aangerand en verwurg.
Bethal-inwoners het tydens sy eerste hofverskyning ’n petisie by die hof ingehandig dat hy nie moet borgtog kry nie.
Hy is steeds in aanhouding en sy saak is uitgestel na 21 Augustus.
LEES OOK: Parolees in Standerton arrested after found in possession of suspected stolen items
LEES OOK: Police clamp down on unlicensed firearms and ammo in Standerton
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



