Minal Makan slaan ’n voorhandhou op 15 September tydens ’n tennistoernooi by die Sasol Ontspanningsklub.
Jong tennispelers het op 15 September by die Sasol Ontspanningsklub aan die Pantoffel Tennistoernooi deelgeneem.
Plaaslike tennisafrigter, Annamarie Meyer het dié toernooi gereël sodat die spelers blootstelling op die tennisbaan kan kry en om hulle te leer telling hou.
Marco Geel neem op 15 September deel aan die Pantoffel tennistoernooi.
Anel Grobler slaan ’n voorhandhou in die pantoffel tennistoernooi.
Minal Makan slaan ’n voorhandhou op 15 September tydens ’n tennistoernooi by die Sasol Ontspanningsklub.
Karlien van den Berg is in aksie op die tennisbaan.