Local news
Susan Coetzer hou geslaagde praatjie by Standerton se Klipkerk
Susan Coetzer, akteur, skrywer en motiveringspreker, het onlangs die vroue by ’n damestee by die NG Kerk se Moedergemeente toegespreek.
Susan Coetzer, akteur, skrywer en motiveringspreker, het onlangs die vroue by ’n damestee by die NG Kerk se Moedergemeente toegespreek.
Volgens Ceska van Huyssteen van die Klipkerk se kantoor, het die gehoor geskaterlag vir haar beskrywing van die uniekheid en diversiteit van vroue.
Coetzer het dit met die inhoud van ’n tuisnywerheid vergelyk, van ’n degie, kolwyntjie, vetkoek en pannekoek tot by growwe beskuit.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!